top of page

Gebedsbediening
Connect deur gebed
As jy 'n gebedsversoek het, kan jy dit (anoniem) onder ons aandag bring deur die aanlyn gebedsversoekvorm hieronder te voltooi.
Jy is ook welkom om by die voorbiddingspan aan te sluit en saam met die span tussen die oggenddienste te bid in die gebedskamer langs die kerk ouditorium.
Gebedsversoke

Skakel in
Raak betrokke by die gebedsbediening - kontak ons by die besonderhede hier langsaan.
-
Gebedsversoeke per Whatsapp: +27 76 492 0008
bottom of page